Links

Kastreer / Stertjies afsit toerusting:  Callicrate Pro Banders and Wee Banders    http://www.callicratebanders.com/

Ideale toerusting om jou lewe te vergemaklik met kastrasie van jong en volwasse diere, stertjies afsit, onthoring van volwasse diere en selfs prolapse herstel by bulle.

Grassfed Association of South Africa:  www. http://grassfedsa.org/

Beheer jou eie waardeketting en word ‘n Prysmaker in plek van ‘n Prysnemer, deur jou eie Gesertifiseerde vleis meer direk te kan bemark.

Sekuriteits Produkte:  www. http://intelligenceinfarming.co.za/

  • Hou jou vuurwapen byderhand en steeds veilig langs jou bed gedurende die nag met  @HAND
  • Sekuriteits- kameras met wi-fi gekoppel tussen jou eiendom en slimfoon, hoogstaande kwaliteit flitsligte en nog vele meer, teen ‘n fraksie van die normale handels-pryse…

 

Kontak ons gerus vir BOEREDAE en EXPO’s  in jou omgewing!!  …Of vir enige inligting, enige tyd !!

http://www.callicratebanders.com/

https://www.youtube.com/watch?v=lZOne89YN4w&t=158s